lirik lagu fokofpolisiekar – hemel op die platteland
Loading...
kan jy my skroewe vir my vasdraai?
kan jy my albasters vir my vind?
kan jy jou idee van normaal
by jou gat opdruk?
kan jy?
kan jy apatie spel?
kan iemand dalk ‘n god bel
en vir hom se ons het hom nie meer
nodig nie
kan jy?
kan jy apatie spel?
reguleer my
roetineer my
plaas my in ‘n boks en merk dit veilig
stuur my dan waarheen al die dose gaan
stuur my hemel toe
ek d-nk dis in die platteland
dis hemel op die platteland
dis hemel op die platteland
dis hemel op die platteland
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu left alone – the sinner
- lirik lagu toby keith – stop hanging on
- lirik lagu toby keith – love fades
- lirik lagu deadboy the elephantmen – otherworldly dreamer
- lirik lagu kill hannah – lightning causes madness
- lirik lagu leftover crack – infested (re-loaded)
- lirik lagu toby keith – life was a play
- lirik lagu toby keith – heart to heart (stelen’s song)
- lirik lagu fokofpolisiekar – as jy met vuur speel, sal jy brand
- lirik lagu exit 13 – societally provoked genocidal contemplation (live)