lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu five6five – vaycayy

Loading...

ek is op vaycayy x 2 vaycayy

hook

ek is op vaycayy
skryf gou n track en record , drop haai goed same day cbs waar jy vir my kry x2
ye!

verse

hulle se eks n goat
float soos n boat
drip way te hard n~gga trek aan jou coat
easy geburn but ek sip aan haai coke , wie maak n joke ?
jy kan mos sien wat ek doen by n show
hoe lyk die dan nou ?
arms is koud but my tracks is benout
jy weet eks jas op n song vat n hit van n bong al maak ek uk n vout

smoke julle n~ggas soos cannabis
lat jou kop spin soos haai edibles n~gga my d~ck is soos medicine
ek is extravagant spend al my geld omte benefit
as ek in engels of megels spit
fok julle drip ekt chеmicals
ek is n pimp want ek kry teveel messagеs ?
ek kan nie fok met die n~ggas my n~gga jy weet dan die n~ggas is sensitive
trap in my zone soos pedals
boeta dies levels , spit heavy sh~t soos haai metals
ek bly op haar kop soos haar soos haar edges
waars die connection want die is perfection

watch hoe k!ll ek die rappers soos backspin
eks in n ander dimension
kry net jou directions oooohhhhhhhhh

hook

ek is op vaycayy
skryf gou n track en record , drop haai goed same day cbs waar jy vir my kry x2

(ye!!) ek is op vaycayy
skryf gou n track en record , drop haai goed same day cbs waar jy vir my kry
ek is op vaycayy
ek is op vaycayy

ye x4


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...