lirik lagu fatman (sa) – dorp toe
[vers 1]
ons gaan dorp toe
ja ons gaan dorp toe
hou my vas net so bietjie bietjie stywer vas
voel my hoe ek in jou lyf in pas ek weet ek is so gemaak vir jou
draai my om stadig om jou pinkie stadig om
jy kan doen net wat jy wil met my
net solank jy saam met my wil ry
[koor]
ons gaan dorp toe
ja ons gaan dorp toe
as jy wil dans vra ek jou mooi pappa se klim in die ford toe
want ek vat jou dorp toe
hierdie ding wil dorp toe
en as jy hou van wat jy sien vat ek jou nie net dorp toe
[vers 2]
hou my terug net so bietjie
bietjie verder terug, gee nie om as jy voor my wil loop
ek is tog ‘n man maar soort soek soort
tref die lug kyk hoe almal na ons kant toe vlug
kyk hoe lamal na jou kant toe kyk ek is trots omdat jy nog so lyk
[koor]
ons gaan dorp toe
ja ons gaan dorp toe
as jy wil dans vra ek jou mooi pappa se klim in die ford toe
want ek vat jou dorp toe
hierdie ding wil dorp toe
en as jy hou van wat jy sien vat ek jou nie net dorp toe
ons gaan dorp toe
ja ons gaan dorp toe
as jy wil dans vra ek jou mooi pappa se klim in die ford toe
want ek vat jou dorp toe
hierdie ding wil dorp toe
en as jy hou van wat jy sien vat ek jou nie net dorp toe
en as jy hou van wat jy sien vat ek jou nie net dorp toe
en as jy hou van wat jy sien vat ek jou nie net dorp toe
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu insane clown posse – who u know?
- lirik lagu jim o’rourke – don’t make me over
- lirik lagu ta’shan – tik tok
- lirik lagu original broadway cast of beetlejuice – invisible
- lirik lagu dibson – lumière bleue
- lirik lagu wstdyth – wallflower
- lirik lagu tgif – thank me now
- lirik lagu the creepshow – settle the score
- lirik lagu almightysuspect – basic
- lirik lagu maju – inny