lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu early b – blomme

Loading...

[koor]
gee my my blomme
asseblief kry julle dankies maar in orde
ek soek my blomme
van julle weet wat beteken ek jy jou donder
hey wa my blomme
moetie wag tot eke ses voet ses le onder
ek soek my blomme
ek soek my blomme nomme
gee my blomme
ek soek my blomme
gee my my blomme

asseblief kry julle dankies maar in orde
ek soek my blomme
van julle weet wat beteken ek jy jou donder
hey wa my blomme
moetie wag tot eke ses voet ses le onder
ek soek my blomme
ek soek my blomme nomme
gee my blomme
ek soek my blomme check it
gee my blomme

[vers 1]
hybrid dais ek soos mortal kombat se cyrax
sien jy hande in die lig so sore mense gooi nog blind na my toe
dais facts
julle rappers like lieg, julle sien nie die man nie
wat kielie julle, is dai kielie se abreviasie
skel op facebook post ma hy sien dit nie raak nie
want my visie is gevestig op ‘n doel vir die nasie
ged~nk ek moet jou wys my bru ek is dai ou
bought 3 vtec’s for every city that i roll
los haar besluit, los ha sê sy vir my aanskou
soos ek ken vir jou maar ek dan ‘n ou
en dais history [?] picture me
ek claim victory sny julle hond rappers op my beef tape se title is butchery
man ek is op ‘n ander level ouens kan nie op en af [?]
[?] is dit ‘n regte reason
bradde wiet gehoor die outjie van die dal [?] vir sy boeke deur die tax season
na al die jare is ‘n man nog hieso brie
people say i’m the best, i don’t wanna go down in history
want, almal da is vrek
jy maak moves van die toilet tot die kitchen brie
i’m outside like how about that
en kykie strictly for those that’s sick of me
ek sê way, hou jou bek
[koor]
gee my my blomme
asseblief kry julle dankies maar in orde
ek soek my blomme
van julle weet wat beteken ek jy jou donder
hey wa my blomme
moetie wag tot eke ses voet ses lê onder
ek soek my blomme
ek soek my blomme nomme
gee my blomme
ek soek my blomme
gee my my blomme

asseblief kry julle dankies maar in orde
ek soek my blomme
van julle weet wat beteken ek jy jou donder
hey wa my blomme
moetie wag tot eke ses voet ses le onder
ek soek my blomme
ek soek my blomme nomme
gee my blomme
ek soek my blomme check it
gee my blomme

[vers 2]
ek maak die kwaad ouens baas
drop ‘n ep [?]
early b i rap nca drive fast cars
julle isi naar nie ouens man julle is naar naar
klomp flouse [?] se bleddy tag lines is geduplicate
die goat van een single het album budget gerecuperate
plus ek het 18 van dai goed and i went gold
been selling so much ouens thought i sold my soul
paar ure van my shows is ‘n jaar van joune [?]
verstaan jou nou dat ek, ek is dai ou
elke feature wat ek maak [?] is ‘n certified binne en hys top ten
alle eer aan god bra my jah rule sonder dai grof stem
[?]
ek run rap in die straat le stil dai [?] want ek druk vir p.e
mc earl en agemi
i found that
released more than a couple hundred numbers brie
en uh
i still rap
kyk hieso i all julle songs [?]
van ‘n alchohol rap
is vani dal af moen nie try nie brie
wa my blomme jy, jy voetsek
[koor]
gee my my blomme
asseblief kry julle dankies maar in orde
ek soek my blomme
van julle weet wat beteken ek jy jou donder
hey wa my blomme
moetie wag tot eke ses voet ses lê onder
ek soek my blomme
ek soek my blomme nomme
gee my blomme
ek soek my blomme
gee my my blomme

asseblief kry julle dankies maar in orde
ek soek my blomme
van julle weet wat beteken ek jy jou donder
hey wa my blomme
moetie wag tot eke ses voet ses lê onder
ek soek my blomme
ek soek my blomme nomme
gee my blomme
ek soek my blomme check it
gee my blomme

[vers 3]
bradda man die rappers wili leer nie
ek geword gebless en my god [?]
beter as ek, moen jou nie verbeel nie
spyt poepe julle is wind kak really
mens mis ‘n man se ou styl dearly
and i’m like sorry ouens ek gaan dit nie gee nie
vir tien jaar
nou maak niks, nee brie
no never that, you’re not getting it
julle rappers wil nie groei nie so you never get
as ek [?] celibate
want die outjie ruk op plekke that you never did
haat dit of smaak dit die coloured outjie jy slaan dit
golwe skare bymekaar soos toe moses sy staf gesak het, ya
bloemendal se bra, die regte rap star
buy your mothers house and car met my capitec card
ek is so bleddie nca, is fnb bra
from ‘n boep i went to abs na baie rap geld
chise
is vani dal af meisie
hoya


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...