lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu dirk van der westhuizen – net so (mmm)

Loading...

weet jy
staan bietjie nader aan my
wil in jou oe kyk, want jy is vir my oulik
wat’s jou naam?
hoe klink hy vooraan my van
gee my jou nommer en dan bel ek jou gou
ek is so mal oor jou
hoe beskryf ek jou?
jy’s net so mmm
weet nie wat om dit te noem nie
weet nie wat jy aan my doen nie
jy’s net so mmm
ek het nie n woord daarvoor nie en ek het nie meer
segoed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my
jy’s net so mmm
weet nie wat om dit te noem nie
weet nie wat jy aan my doen nie
jy’s nеt so mmm
ek het nie n woord daar voor nie еn ek het nie meer
segoed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my
jy’s net so mmm
mmm
mmm
bly gou stil
luister nou mooi want ek wil vir jou n geheim vertel
jy’s vir my oulik
ah ah
elke keer
as ek jou sien is ek weer en nog n klein bietjie meer verlief op jou
ek is so mal oor jou
hoe beskryf ek jou?
jy’s net so mmm
weet nie wat om dit te noem nie
weet nie wat jy aan my doen nie
jy’s net so mmm
ek het nie n woord daar voor nie en ek het nie meer
segoed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my
jy’s net so mmm
weet nie wat om dit te noem nie
weet nie wat jy aan my doen nie
jy’s net so mmm
ek het nie n woord daar voor nie en ek het nie meer
segoed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my
eks mal oor jou
hoe beskryf ek jou
want my woorde, my woorde is te min
jy’s net so mmm
weet nie wat om dit te noem nie
weet nie wat jy aan my doen nie
jy’s net so mmm
ek het nie n woord daar voor nie en ek het nie
meer segoed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my
jy’s net so mmm
weet nie wat om dit te noem nie
weet nie wat jy aan my doen nie
jy’s net so mmm
ek het nie n woord daar voor nie en ek het nie meer
segoed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my
jy’s net so mmm
jy’s net so mmm
https://lyricstranslate.com


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...