lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu dihan – vlieg

Loading...

van hier bo af
lyk alles so klein
ons probleme verdwyn
dis net ons en die wolke

jou hand in myne
is al wat ek kort
dis net ons twee teen die wêreld

en ons weet
ons staan alleen
ons is gereed
om dit te doen

want jy moet val voor jy vlieg
so ek staan voor jou my lief
en vra of
sal jy my vlerke wees
want ek is bang om te spring
ek het jou nodig my ding
ek vra jou
sal jy my vlerke wees
help my vlieg

ons is vryer
as wat ons ooit was
ons kan doen wat ons wil
ons kan doen wat ons pas en ons
ons kan nou wees wie ons wil wees
en saam jou wil ek wees
en ons weet
ons staan alleen
ons is gereed
om dit te doen
is jy saam my
is jy hier
ek kort jou
om dit saam my te doen

want jy moet val voor jy vlieg
so ek staan voor jou my lief
en vra of
sal jy my vlerke wees
want ek is bang om te spring
ek het jou nodig my ding
ek vra jou
sal jy my vlerke wees
help my vlieg
help my vlieg

eks saam met jou
daars niks wat my terug hou nie
niks waarvoor ek bang is nie en
en saam met jou
is ek nie so alleen nie
gee my nog ‘n soentjie, baby
want jy moet val voor jy vlieg
so ek staan voor jou my lief
en vra of
sal jy my vlerke wees
want ek is bang om te spring
ek het jou nodig my ding
ek vra jou
sal jy my vlerke wees
help my vlieg
help my vlieg


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...