lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu die heuwels fantasties – lieg net vir my

Loading...

so sê my is jy
nogsteeds oor my?
en as jy nie is nie
lieg net vir my

sagte reën
opgeknoopte binnegoed
opgeknoopte brein
sagte beddegoed

ons lewe met pyn
en as die ligte af gaan
is dit ons oë wat skyn
en al wat ek geleer het
is om stil te bly

so ek sê liewers niks nie

sê my
is jy
nog oor my?
en as jy
nie is nie
sê liewers niks nie
of lieg net vir my
sê net liewers niks nie
lieg net vir my
soos ‘n haelgeweer
skuldgevoelens brein
skuldgevoelens beddegoed
ek wens ek kan verdwyn
dis seker nou die tyd om soos grootmense te lyk
en als wat ons geleer het
af te spoel by die drein

ons weet eintlik niks nie

so sê my
is jy
nog oor my?
en as jy
nie is nie
sê liewers niks nie
of lieg net vir my

as die liggies dof raak
voel ons siele die pyn
as ek my oë toe maak
sien ek jou voor my
jy was jonk
so jonk

so sê my
is jy
nog oor my?
en as jy
nie is nie
sê liewers niks nie
of lieg net vir my
lieg net vir my
lieg net vir my
lieg net vir my
lieg net vir my
lieg net vir my
lieg net vir my


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...