lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu die heuwels fantasties – die mis oor die see

Loading...

die mis oor die see laat my hart pyn
ons is grootmense en die wêreld is klein
ek d~nk aan jou
ek d~nk aan jou
as ek probeer om op te hou
d~nk ek nogsteeds aan jou

die mis oor die see laat my hart pyn
ons is grootmense en die wêreld is klein
en ek d~nk aan jou
en ek d~nk aan jou
as ek probeer om op te hou
d~nk ek nogsteeds aan jou

meer luister en nie stry nie
vry en nie baklei nie
meer luister en nie stry nie
vry en nie baklei nie

jou kaleidoskoop oë
kan deur my sien
ek kan nie my gesig voel nie
en die ligte sal ons huis toe volg
dis ons teen die wêreld en
die wêreld teen ons
nou kyk ons na die sterre met jou sonbrille aan
nou kyk ons na die sterre met jou sonbrille aan
kyk ons na die sterre
kyk ons na die sterre
kyk ons na die sterre met jou sonbrille aan
die mis oor die see laat my hart pyn
ons is grootmense en die wêreld is klein
en ek d~nk aan jou
en ek d~nk aan jou
as ek probeer om op te hou
d~nk ek nogsteeds aan jou

die mis oor die see laat my hart pyn
die mis oor die see laat my hart pyn

die mis oor die see laat my hart pyn
die mis oor die see laat my hart pyn


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...