lirik lagu die heuwels fantasties – buitenste ruim
[vers]
almal het demone wat in hul is
ek probeer al lankal om die verlede af te skud
en uit te wis
ek wonder soms waar jy ook is
met een voet in die dryfsand
en die ander wat probeer om balans te vind
[koor]
uit die ruimte
waar ons vandaan kom
ons ouers
moes met my klaarkom
wat ons met mekaar deel
en waar ons speel
die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel
ek gee my beste, net partykeer
oudstes en enigstes, net wat die tyd sal leer
is dit in die reise en die plekke
geen bestemming
dis mos ekke
dis uit die ruimte, waar ons vandaan kom
ons ouers
moes met my klaarkom
wat ons met mekaar deel
en waar ons speel
die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel
ek gee my beste, net partykeer
oudstes en enigstes, net wat die tyd sal leer
is dit in die reise en die plekke
geen bestemming
dis mos ekke
geen bestemming
dis mos ekke
is dit uit die ruimte
waar ons vandaan kom
ons ouers
moes met my klaarkom
wat ons met mekaar deel
en waar ons speel
die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel
ek gee my beste
net partykeer
oudstes en enigstes
net wat die tyd sal leer
is dit in die reise
en die plekke
geen bestemming
dis mos ekke
geen bestemming
dis mos ekke
geen bestemming
dis mos ekke
ek probeer al lankal om die verlede af te skud
en uit te wis
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu grin & bear – cross legged
- lirik lagu bigklit – bang that shit
- lirik lagu extince – hij wel
- lirik lagu kim fowley – e.s.p. reader
- lirik lagu younha – コノココロ (this heart)
- lirik lagu sara oddcast – mais uma dança
- lirik lagu the empress – pray on it
- lirik lagu lil bre – worth it remix
- lirik lagu teelay – glock
- lirik lagu lonley