lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu dewald wasserfall – wees my vrou

Loading...

jy’t my asem weggeslaan
jy’t my hart die eerste dag gesteel
wie was ek ooit sonder jou?
hoe sou ek myself ooit kon verbeel?

maar nou’s ek op my regterknie
jy’t gesê jy sou
ek’t gesê ek sal jou veilig hou

al is jy van ’n klein dorp
of jy woon in ’n groot stad
ek’s verlief op jou lewe
ek’s verslaaf aan jou hart
niemand kan dit beter doen nie
jy’s die een wie ek wil hê
so ek vra jou
kom gee my ’n leeftyd saam met jou

en wees my vrou
en wees my vrou

jy’t die man hier in my opgetel
als wat ek wou hê in jou gеkry
ek was jonk en verlore еn verslaaf aan jou
ek glo nou in myself want jy glo in my

en daar’s ek op my regterknie
kan jy dit nog onthou?
ek behoort vir altyd net aan jou

al is jy van ’n klein dorp
of jy woon in ’n groot stad
ek’s verlief op jou lewe
ek’s verslaaf aan jou hart

en niemand kan dit beter doen nie
jy’s die een wie ek wil hê
so ek vra jou
kom gee my ’n leeftyd saam met jou
en wees my vrou

ek kan amper nie glo
ons staan nou hier nie
jy’s my alles, jy’s my vriend
jy’s die lig as ek verdwaal

al is jy van ’n klein dorp
of jy woon in ’n groot stad
ek’s verlief op jou lewe
ek’s verslaaf aan jou hart

al is jy van ’n klein dorp
of jy woon in ’n groot stad
ek’s verlief op jou lewe
ek’s verslaaf aan jou hart

en niemand kan dit beter doen nie
jy’s die een wie ek wil hê
so ek vra jou
kom gee my ’n leeftyd saam met jou

en wees my vrou
en wees my vrou
en wees my vrou


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...