lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu dewald wasserfall – vir liefde baklei

Loading...

ek is raadop
en ek is moeg baklei
ek is hardop
hardop verlief op jou
ek soek vrede
vrede wat ek by jou kry
wat van liefde?
ons ken liefde

en was dit net ons wat so mal kon wees
om te sê dat ons altyd bymekaar sou wees?
dis net ek en jy
ek en jy wat vir liefde baklei (wat vir liefde baklei)
en was dit net ons wat in liefde glo?
want ek sien my begin en einde in jou oë
dis net ek en jy (ek en jy)
ek еn jy wat vir liefde baklei
jy hou my hart vas
al is jy vêr van my
jy’s al my rеdes
jy’s meer as genoeg vir my
jy steel my asem
en hou dit in jou lyf
gee my liefde
al jou liefde

en was dit net ons wat so mal kon wees
om te sê dat ons altyd bymekaar sou wees ?
dis net ek en jy
ek en jy wat vir liefde baklei (wat vir liefde baklei)
en was dit net ons wat in liefde glo?
want ek sien my begin en einde in jou oë
dis net ek en jy (ek en jy)
ek en jy wat vir liefde baklei

wat vir liefde baklei (wat vir liefde baklei)
wat vir liefde baklei

en was dit net ons wat so mal kon wees
om te sê dat ons altyd bymekaar sou wees ?
dis net ek en jy
ek en jy wat vir liefde baklei (wat vir liefde baklei)
en was dit net ons wat in liefde glo?
want ek sien my begin en einde in jou oë
dis net ek en jy
ek en jy wat vir liefde baklei


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...