lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu dewald wasserfall – mors jou tyd

Loading...

hospitaliseer die idee van alleen wees vir altyd
bly hier in my arms en ek sal jou veilig hou
vergeet van die idee dat jy vir altyd gaan behoort aan wat gebeur het
kyk, jou seer is die verlede, dit verander nie wie jy is nie

as liefde ’n mors van tyd is
en die tyd tussen ons te wyd is
mors jou tyd saam met my
mors jou tyd saam met my

kriminaliseer die idee dat jy jou hart verloor vir altyd
gooi uit die verwyt en laat die liefde deur die droeë grond breek
kry my aan die ander kant waar ons kan saam wees vir altyd
kyk my arms is warm ek sing psalms om jou kalm te hou
as liеfde ’n mors van tyd is
en die tyd tussen ons tе wyd is
mors jou tyd saam met my

tot die gevoel van alleen wees min raak
as die liefde weer in jou sin maak
mors jou tyd saam met my
mors jou tyd saam met my

as liefde ’n mors van tyd is
en die tyd tussen ons te wyd is
mors jou tyd saam met my

tot die gevoel van alleen wees min raak
as die liefde weer in jou sin maak
mors jou tyd saam met my
mors jou tyd saam met my


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...