lirik lagu dewald wasserfall – die anderkant van liefde
ek het belowe ek sal jou op pas
en jy’t gesê jy hou vir altyd vas
maar die werklikheid is die werklikheid
soveel anders as die droom
ons het ged~nk ons sal altyd wees
maar miskien het ons dit mis gelees
miskien het ons geweet
maar wat weet ons nou eintlik?
van wat dit vat om oor te begin
wat dit vat om weer te probeer
wat het ons laat d~nk dat ons kon staan vir soveel meer?
en aan die anderkant van liefde
het ek jou klaar vergewe
ek wil hê jy moet weet ek het klaar vergeet
en jy moet aangaan met jou lewе
so kom ons hou die vrede
vеrgeet van ons verlede
ons het als probeer
en nou staan ons weer
aan die anderkant van liefde
die tyd kan alles genees
en nou kan altwee van ons beter wees
miskien moet ons besef ons het alby dalk iets geleer van
wat dit van om oor te begin
wat dit vat om veer te probeer
wat het ons laat d~nk dat ons kon staan vir soveel meer
en aan die anderkant van liefde
het ek jou klaar vergewe
ek wil hê jy moet weet ek het klaar vergeet
en jy moet aangaan met jou lewe
so kom ons hou die vrede
vergeet van ons verlede
ons het als probeer
en nou staan ons weer
aan die anderkant van liefde
aan die anderkant van liefde
het ek jou klaar vergewe
ek wil hê jy moet weet ek het klaar vergeet
en jy moet aangaan met jou lewe
so kom ons hou die vrede
vergeet van ons verlede
ons het als probeer
en nou staan ons weer
aan die anderkant van liefde
so kom ons hou die vrede
vergeet van ons verlede
ons het als probeer
en nou staan ons weer
aan die anderkant van liefde
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu cliver – lekarstwo na gorzkie łzy
- lirik lagu jeremy crescendo – norte dame
- lirik lagu sulgija – weight
- lirik lagu gabe frisco – mandalorean
- lirik lagu laron pierce – hidden scars ii
- lirik lagu vypee – poker
- lirik lagu august – jenga
- lirik lagu dolly trauma – and manage to cry
- lirik lagu zeija – my suicide livestream
- lirik lagu milk. (ire) – i might bore you