lirik lagu deon meiring – voetganger
ek is moontelik uitgedoof,
maar ek is lankal nie meer blind nie
hierdie voete sal iets vind
al het ek min om op te staan.
dit is koud kom kyk na my asem
rookseine dat ek bestaan
daar is iemand in hierdie liggaam
wat sal mens daarmee maak
daar is ligte wat skyn oor die hoofpad
almal erens om te gaan
in die donker op soek na ‘n rigting
te minste tot waar die strale sal val
ek is moontelik uitgedoof,
maar ek is lankal nie meer blind nie
hierdie voete sal iets vind
al het ek min om op te staan
in ‘n stad saamgestel uit fragmente word ek so klein soos ‘n atoom
met jou sintuie op my polse kan jy hoor hoe klink my bloed
lees my leidrade agter my krake
buitelyne teen die skemeraand
tussen bome duiwe figure
voetganger verbyganger tog iemand
ek is moontelik uitgedoof,
maar ek is lankal nie meer blind nie
hierdie voete sal iets vind
al het ek min om op te staan
ek is moontelik uitgedoof,
maar ek is lankal nie meer blind nie
hierdie voete sal iets vind
al het ek min om op te staan
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu pxndx – adheridos separados
- lirik lagu shore – tak terkendali
- lirik lagu socks and chimes – new mexico
- lirik lagu дмитрий колдун – любовь – война
- lirik lagu mati lampu – the early scene
- lirik lagu the jack wood – sick week
- lirik lagu c418 – semantic satiation
- lirik lagu nieves – legs and arms
- lirik lagu bigbang – foolish love
- lirik lagu farina – mari