lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu deon meiring – soos ‘n spinnerak

Loading...

soos ‘n spinnerak klou jy
nog vas aan my vel
die geheim hier in my mond
wat ek brand om te vertel

ek het ‘n wasgoed pennetjie
in die erf opgetel
jou vas geknyp teen my
soos die dou wat aan jou hang

jy weef deur my
gevaarlik en fyn
soos krake in ‘n ruit
span jy dwarsdeur my
jy weef deur my
vang my altyd uit
waar jy ook al was
sit vlenters van jou vas

ek het ‘n bek fluitjie gevat
en teen jou raamwerk opgehang
gewag totdat die wind vir jou
‘n wysie daarin vang

want soos ‘n spinnerak skuil jy
iewers in my dag
en verbeel еk my ek voel hoe jy
my onvеrwags betrap

jy weef deur my
gevaarlik en fyn
soos krake in ‘n ruit
span jy dwarsdeur my

jy weef deur my
vang my altyd uit
waar jy ook al was
sit vlenters van jou vas

soos ‘n spinnerak klou jy
nog vas aan my vel
die geheim hier in my mond
wat ek brand om te vertel


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...