lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ddisselblom – stilweg stil

Loading...

die nag is koud en sonder skadus
en ek ruik die see en son in my kop
soos ek onthou was daar meer goed as kwaad
en die nasmaak word soeter soos ek gaan

en ek draai my rug op jou, maar my hart bly vasklou
die wind waai my stilweg stil
tot ek staan waar ek staan

ek soek my pad tussen reën en mis
op ‘n moltrein onder ‘n dooie stad
dieselfde son en dieselfde maan
dieselfde god erken ek in die aand
en jou hand bring my weer terug
op die verre see se rug
hier by jou voel ek tuis
wil ek bly

en ek draai my rug op jou, maar my hart bly vasklou
die wind waai my stilweg stil
tot ek staan waar ek staan
tot ek weet


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...