lirik lagu ddisselblom – boo hoo!
Loading...
waai en waai my tolboskind
deur storm en wind verwaai
waai en waai my tolboskind
jy maak my vreeslik bang
draai en draai my leegwindsiel
draai vanaand deur my
draai en draai lieplap vanaand
terug na ons huis
ek roep vanaand jou naam, waar hiervandaan
in jou oë sien ek die vrees
uit jou mond hoor ek die huil
boo hoo
raai en raai ek wil nie meer, jou tolbos brand
raai en raai ek wil nie bly, in my windstil land
raai en raai ek wil nie meer, in die dorings lê
raai en raai ek kan nie help, om jou lief te hê
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu svmmercamp – gomu sandstorm
- lirik lagu battlemode
- lirik lagu major nine – delasoul
- lirik lagu breon s.y.n.d.e.l – intermission
- lirik lagu chemicalfarm – tears from your cheeks
- lirik lagu girls 96 – dumb dumb
- lirik lagu the lauck glare – 6
- lirik lagu osakaseoul – trying hard doesn’t work
- lirik lagu mike sarge – infinity & beyond
- lirik lagu barking continues – hold me