lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu cream machine – wiet jy nou

Loading...

wiet jy nou lyrics
wiet jy nou

monkey see, monkey do
[?]
ek kan nie glo almal maak beats
almal raak mc’s
hulle kan nie so aan gan nie
ek sien djy provide niks is djy mal hier bo
bring jou flop ryme ek ganit
ekke drop lyne number two

deurie kerk gan en dit vangie stoel
vannie predikant nou’s sy bene mank, kan djy glo
[?]
ek vangie groove en dis social

and if you don’t know
dan wiet jy nou
een honderd percent local
en dies vir jou
djy hoor dit in my vocal, original
dis hoe ek op my homeground mure bou
and if you don’t know dan wiet djy nou


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...