lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu cream machine – doen jou ding

Loading...

[chorus intro]
uhh, ek sê doen jou doen jou ding, doen jou doen jou di~ing
jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bri~ing
doen jou doen jou ding, doen jou doen jou di~ing

[verse 1: early b]
ja chise hoe lyk hulle my ma se kind
quote gekry dies waar eke nou die parte bring
mannetjie bou aan die hiphop afrikaanse ding
min gespin oor die goete wat die snaakste d~nk
ahoy bring jou messe laer broe ons level dit uit hiеr
skep haar soos ‘n graaf na die pik se sy jy’s deep
nyan nyan broе ek hate beef
beef is soos ‘n boef wat vra “hoe laat” broe en ek het nie tyd nie
ek doen my ding pa die bra geniet dit
cream salute sê vir die wolfkraft k!llit
die sickest van die oos~ kaap wat ek sien is
die kleure bymekaar soos ribuk se kubus
daai’s presies uh wat die knaapie doen
gooi sy taal met raps op baps en booms
in actual fact my rap attack is moves
dis daai tyd cream jy moet hulle wys achoose

[chorus]
ek sê doen jou doen jou ding, doen jou doen jou di~ing
jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bri~ing
ek sê doen jou doen jou ding, doen jou doen jou di~ing
jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bri~ing
[verse 2: cream machine]
yesses dus sulke tyd
pl~stens dus dan n vibe
‘n vis en chips tipe dite
as jy wil diss, mis my met daai
sit sommer rustig of is jy alright
my verses is militarize
die misters is giftig ons bring dit te live
julle d~nk christmas is sommer today
my broe jy moet dit gloe~ooh ooh
ons doe~ooh~oen dit soe~ooh ooh
sjoe, ons maak jou koekoes oek
moegoes voel soes n oepe boek
trug oppie mic
trug met dai stuff wat jy like
diss me you risking your life
early b en die cream is on the rise, chise

[chorus]
ek sê doen jou doen jou ding, doen jou doen jou di~ing
jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bri~ing
ek sê doen jou doen jou ding, doen jou doen jou di~ing
jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bri~ing

[bridge]
staan maar nader brother from another mother
ons kap ‘n baat met alles want ons is skangaga
die dames smaak ons want ons is te nxa soes sjokolade
my broetjie, my braatjie ons is a~kamerades
staan maar nader brother from another mother
ons kap ‘n baat met alles want ons is skangaga
die dames smaak ons want ons is te nxa soes sjokolade
my broetjie, my braatjie ons is a~kamerades
[chorus]
doen jou doen jou ding, doen jou doen jou di~ing
jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bri~ing
doen jou doen jou ding, doen jou doen jou di~ing
jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bri~ing

jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bring (doen jou ding)

jy moet dit bring, jy moet jy moet dit bring (ek sê doen jou doen jou ding)

Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...