lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu cream machine – die music

Loading...

[verse 1]
issoe
i’m the man of djy nou overstand of understand
sal djy kom found ek represent die motherland
[?] mc’s d~nk mos als is grand
hulle d~nk hip~hop is geld en ‘n thousand fans
once again kry djy die rede why i’m the man
is die, die kaap vani oppressor nai not a d~mn
die issi taal vani professor, ek praat dan slang
ek praat dan met mense in afrikaanse stem
ag jinne ne, ek klim in ‘n brein dan sit ek binne dit
politics in hip~hop maak my die hel in soes zille ne
ek sal hulle op chop soes aartapеls ek skil hulle
dan op aandag sergеant marvin dril hulle
want hulle wil afbriek wat ane man gesukkel het om op te bou os onthou wie dit begin
jah, hulle wil afbriek wat ane man gesukkel het om op te bou os onthou wie dit begin
die music

[chorus: paragons]
let the music play louder everyday, my love

[verse 2]
issoe, uh
ek is honne kop
ek droppit op beat
ek fokkit op
soppit op, my tong is hot
djy wiet die cream on the dot
[?] sondebok
die evil deed, ek skop ‘n kop
nog ‘n nok
mc’s ‘n weak they don’t rap they talk a lot
met my monologue sal ek jou slab soes ‘n chocolate
[?] soes ‘n bom te drop
djy vrek soes ‘n kokkerot
my donkerlot word bepaal deur vocals want my mond is god, die vader, die seun, die heilige gees en ek som dit op
en nou is ek solid soes ‘n ou wat gebou is
noem my ombeskof dais net vermy flow wat te rou is
plus ek drai it in jou kop soes jou ouma se rollers
laat ek vir jou skop dan wys ek vir jou wat ‘n goal is
oulik, ek sal met jou speen maar om te trou is ‘n bonus
ek se jou nou al voor os trap orie tou is dit overs
onthou it, ek is ‘n poet
my flow is stout en geloaded
ek is gebou nes ‘n robot en ek vou my opponent
en djy focus op vocals [?]
djy moet nog develop soes photos bydi photoshop
focus op vocals [?]
djy moet nog develop soes photos bydi photoshop
[chorus: paragons]
let the music play louder everyday, my love

[verse 3]
once again, weer eens
hier kom ek aan, no no no nonstop ek run
ommi blok blok en dan kom ek op met ‘n flam
[?]
gelabel as hotnots deur die voltrekker span
die khoisan klong loep rond met ‘n stam
no more gangsterism dis ‘n positive one
brasse spog met ‘n gun
hulle flaws net ‘n man
ek gan jou los tot os lyne hotcross nes ‘n bun
dan gan djy kom meet hoe raw ek beplan
hoe strong ekkit bring so [?] want ek is drasties, fantasties
wag dies elasties
ek judge nie woorde nie
ek praat hier van aksie
dit mag wies dat julle hip~hop doen tussen hakkies
so askies, laat ek jou die les leer in prakties

[chorus outro: paragons]
let the music play louder everyday, my love


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...