lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu cream machine – capeflets

Loading...

[intro]
uh, uh

[verse 1]
welkom op die kaapse vlakte waar os lam op strate
hier hoor djy enige tyd jou masepoes jou b~ttons
[?]
soek jou ancestors om hulle van voor af te begrawe
fok hardcore p~rnstars marvin kom harder
ou bra ek sal jou breuk soos ‘n dame se water
skenk geboorte aan woorde die kaap is nou sw~nger
ek laat hulle suffer die kaapse vader is dapper
ek maak hulle wakker anders slaap hulle vasser
ek trap hulle affer affеr en maak hulle swakker
diе vlakte se hakker, plaas smaak binne water
verander water in wyn soos die salig makker
maak saliger vra maar virrie ouens my flow is te vinnig
vir stadiger ouense, ek blow hulle af asof
almal [?] soes blou bulle
ek vou hulle, brother pasop
oulik soes ‘n vrou wat manne lok

[chorus] 2x
wie is ekke die capefletse rym catcher
fake rappers bly catcher virri snake catcher
wie is ekke die capefletse rymkletser
fake rappers bly scatter virri snake catcher
[verse 2]
staan vas hier sal djy moet bid vir jou geluk
diesie capeflets meisiekinnes buk dan nou vir tik
ai yassis, hier sal djy moet druk om in te druk
[?]
tik masters ek lat julle trip op sulke sh~t
dissie capeflets hier sal djy moet spit vir ‘n begrip
[?]
dissie capeflets hier sal djy moet bid, begine bid
begine bid

[chorus outro]
wie is ekke die capefletse rym catcher
fake rappers bly catcher virri snake catcher
wie is ekke die capefletse rymkletser
fake rappers bly scatter virri snake catcher


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...