lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu chase lutron – ronin

Loading...

verse 1
my medeklinkers is hewig geweek met vele insig
been en murg genees as die skrifgeleerdes dit met mening deursit
heel versk!llend
eengesind en lewensl~stig
druk deur julle skedels
nederig breek ek silwer lepels stukkend
dit gebeur te vinnig
sinnebeelde in weerlig versеs
teneurgedruktе geeste vind weer lus vir lewe in tekeninge
julle weet wie is die reuse en wie is die kleuter kinders
lig julle bekers in die gemeente of beweeg in stilte
was eers geduldig gewees , maar toe regeer die bliksems
hulle wil die kunste beheer
maar wil nie lewe vir dit
wees gerus
die here gaan die skepe sink
net sekere lede weet wat beteken die weerberig
die meesters van die art
is besig om wraak te neem
breek alle sameswerings
raak handgemeen
afrikaans kavaliers
staan gereed
ek sal val op my eie swaard die dag as ek my taal verneuk
[chorus]
ek is n composer
van war poems
odes vir lost soldiers
devoted born ronin
ons harvest word aangeval deur n klomp locusts
but hou aan bou met die las op ons skouers
ek is n composer
van war poems
odes vir lost soldiers
ondergrond ghosts
devoted born ronin
ons harvest word aangeval deur n klomp locusts
but hou aan bou met die las op ons skouers

verse2

ek stuur golwe deur jou speaker box
die mixer word n teken bord
die k!ller force
signature draw die image
sê net wie is dors
die klong se liquid sword swing
gee torch vuur
breek wicked forms van hiphop met os sk!ll
en re~inforce beats
ons march voorentoe
vir die wat skoor wil soek
ons is ge~arm met oorgenoeg wapens vir manne wat wil oorlog voer
wie wil my naboots
was gebore innie die dark
slaap tussen oop vlamme
brand but gaan skaars dood
gees gevulde prediker
spreek lewe in besetenis
beweeg tussen
sewende hemele
waar ek vrede vind
knip beelzebub se vere
laat hy semels sluk
bring ewewig
deur die lig van scripture leringe
nou is jy wetend hoe die kommando op water loep
gloe in wat ek doen tot die dag waar ek die graf besoek
n koningryk teenwoordigheid
oral waar ek spore sny
fokus my oe op sy troon
ek dis hoe ek op hoogte bly

[chorus]
ek is n composer
van war poems
odes vir lost soldiers
devoted born ronin
ons harvest word aangeval deur n klomp locusts
but hou aanhou bou met die las op ons skouers
ek is n composer
van war poems
odes vir lost soldiers
ondergrond ghosts
devoted born ronin
ons harvest word aangeval deur n klomp locusts
but hou aanhou bou met die las op ons skouers


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...