lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu chase lutron – kratos

Loading...

[verse 1]
ek is soos die laaste hand granaat
in die palm van anton frans
kratos [?] gewapende straat soldaat
op die altar van god is waar os brand
staan of val
hardcore tot die graf os vat
dark horses wat draf op plat vorms
[?]
ons march forward
die pak wolwe ruik bloed
die bedryf soek bruin brusse uit
want hulle [?]
djy’s die main proefkonyn
wat hulle uitspoeg
chase se eintdoel
is om duiwels te laat pyn voel
tyd loop uit virrie gimmicks innie industry
die art is halaal
en os vriet nie vannie guinea pigs
[?] rap raak wys van os digkuns
blade van olympus sny sonder filter
rage borrel binne vorm part van my aura
wolfkraft d~nk buitе die boks van pandora
[chorus]
os dra die kruis virrie culturе
wys hulle waarvan os eintlik van gemak is
lag vir os pyn, dis okay
os verstaan dit
die dag verskyn

[verse 2]
drink uit die sacred fountain vannie ancient


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...