lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu chase lutron – brooks

Loading...

vers 1

my kop is n torture chamber
porcelain poppe kruip in
son verduister
donderbuie
ongelyke wolke buite
monsters fluister morbid lyne
wolwe huil op ancient portraits gepaint in order van fallen angels
klomp geluide
uit die ondergrond tonnel druine
dolke vorm kruise op growwe gates van haunted huise
gordyne vol stof
golwe word onstuimig
klokke lui
sorcerers skryf fortunes uit op fossil pages
bybels word opgesny en ‘n corpse versprei dit
op die graves van scholars wat die volk verlei met foreign feite
honderd duiwels op horse en trailer storm uit in war formation
om saints te stop van die orphans uit bring
abomination
donker tye
modern slave coffins
mosques in flames
john mongrel sp~wn verspreiding
horrible ongoddelikheid
gewonde faith
honde ryk verotte vleis
opsomming van ons moral status
hook:
die wereld het regtigwaar hastig geword
begrafplaas is vol
waar is die nagtegaal songs
ons almal is n gevangene
van wat die brein sê
as hulle jou nie kan uitwerk nie
gan hulle jou wil uit werk
die wereld het regtigwaar hastig geword
begrafplaas is vol
waar is die nagtegaal songs
ons almal is n gevangene
van wat die brein sê
as hulle jou nie kan uitwerk nie
gan hulle jou wil uit werk

vers 2
darkness vermeerder
dwalende geeste
swawel reuk in die strate
sabat dag preke
swart skape staan gaurd by krale se deure
katedraal is leeg gemaak
dis waar barabas lewe
drake regeer
plus die arende sweef min
als wat die hart kan begeer
maar die kaap is n weeskind
gewaar vir rashaad praat met pagad se lede
saam eet hulle nagmaal
wat kan dit alles beteken
daar is n man met n sekel in die hand wat die vrees bring
sy naam is gewete en hy is daar vir n rede
hy stap my deur die grafstene
slawe gebede is getj~p op sy arm en langs die kant van sy skedel
hy vat my na n tafel waar last supper gebeur het
daar is n hele paar brasse wat lag ,vreet en gaan tekere
ek lees hulle name en vra wat is die mening
hy sê eendag sal jy verstaan
wees net waaksaam vir ewig
hook
die wereld het regtigwaar hastig geword
begrafplaas is vol
waar is die nagtegaal songs
ons almal is n gevangene
van wat die brein sê
as hulle jou nie kan uitwerk nie
gan hulle jou wil uit werk
die wereld het regtigwaar hastig geword
begrafplaas is vol
waar is die nagtegaal songs
ons almal is n gevangene
van wat die brein sê
as hulle jou nie kan uitwerk nie
gan hulle jou wil uit werk


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...