lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu caroline grace (sa) – springgety

Loading...

[vers 1]
sluimer, maar jy slaap nie
as ek wil vlieg vra jy hoe hoog?
vat my daar, waar niemand anders kan nie
duisend myle, as ons moeg raak
en ek neerval wag jy lankal daar
moenie los nie, vir jou is ek nooit bang nie

[voorkoor]
saam met jou sal ek deur die vuur kan loop
saam met jou, al tref ‘n storm my

[koor]
springgety, die water rys om my, my, my
springgety, jy’s die rots vir my, my, my
as die aarde dreun is jy die steen
die arm waarteen ek kan leen
as die wolke kom en die weerlig brom
is jy die silwer lyn wat daarom skyn, skyn, skyn
mmm vir my, my, my

[vers 2]
‘n vuur doop goue vlamme
jou oë verduidelik kalmte
met jou passie wat niemand ooit kan blus nie
dis jou soene, warm lippe
jy skyf seisoene rond in my
moenie stop nie, jou liefde vir my nooit stop nie
[voorkoor]
saam met jou sal ek deur die vuur kan loop
saam met jou, al tref ‘n storm my

[koor]
springgety, die water rys om my, my, my
springgety, jy’s die rots vir my, my, my
as die aarde dreun is jy die steen
die arm waarteen ek kan leen
as die wolke kom en die weerlig brom
is jy die silwer lyn wat daarom skyn, skyn, skyn
mmm vir my, my, my

[brug]
weet waar jy gaan is ek altyd naby jou
daar is niks wat ons van mekaar kan hou
ons liefde sal ons veilig hou
as jy val, as jy soek, as jou hart verdwaal, weet net ek is daar

[slot]
springgety, die water rys om my, my, my
springgety, jy’s die rots vir my, my, my (as die aarde dreun)
as die aarde dreun is jy die steen
die arm waarteen ek kan leen (wolke)
as die wolke kom en die weerlig brom
is jy die silwer lyn wat daarom skyn, skyn, skyn
mmm vir my, my, my (my)
skyn, skyn, skyn
mmm vir my, my, my


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...