lirik lagu caroline grace (sa) – so
[vers 1]
jy’s die een wat my laat lag
jy laat my ook sien die mooi in elke dag
elke woord wat uit jou mond kom gee my krag
daar’s net een van jou
[koor]
so
sal ek jou altyd onthou
sal my hart aan jou vas
hou die hemel aan die aarde vas soos ek aan jou
soos al die pêrels in die see
is die liefde wat jy gee vir my net weer ‘n rede om te glo in jou
so
[vers 2]
jy laat my voel ek maak saak
en in jou oë sien ek die omgee in jou raak
en ek weet nie wat ek sonder jou sal maak
en ek wens ek kon jou altyd hier hou
[koor]
so
sal ek jou altyd onthou
sal my hart aan jou vas
hou die hemel aan die aarde vas soos ek aan jou
soos al die pêrels in die see
is die liefde wat jy gee vir my net weer ‘n rede om te glo in jou
so
[instrumenteel]
[slot]
so
sal ek jou altyd onthou
sal my hart aan jou vas
hou die hemel aan die aarde vas soos ek aan jou
soos al die pêrels in die see
is die liefde wat jy gee vir my net weer ‘n rede om te glo in jou
so
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu xinwenyue shi – 3u 白日梦 (3u daydream)
- lirik lagu gsa – car crash
- lirik lagu бэдвэй (badway) – грустно (sadly)
- lirik lagu bengo, tatta & denso – mezu bat
- lirik lagu strach z búrky – fatamorgány
- lirik lagu chuckklez – satan’s curse (slowed & chopped)
- lirik lagu seven impale – windshears
- lirik lagu sunshine christo – lion’s den
- lirik lagu riley hell – want you dead
- lirik lagu агата кристи (agata christie) – насилие (violence)