lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu caroline grace (sa) – liedjie vir jou

Loading...

[vers 1: fatman]
ek d~nk vanaand aan jou, en aan die wildekus se golwe
ek d~nk vanaand aan jou, en aan die eindelose strand
ek d~nk aan rotskastele, waterfalle na benede
en beeste padjies, sukkel oor die rand

[koor: albei]
en wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dat jy die woorde sou verstaan
ja ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sou weer ‘n vonkel in jou oë bring

[vers 2: albei]
ek d~nk vanaand aan jou, en aan die visriviervallei
ek d~nk vanaand aan jou, en aan sy kronkel, kronkеl, kronkel
ek d~nk aan stroomversnellings, aan diе koue winternagte
en kampvuuraande, op die goudgeelsand

[koor: albei]
en ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dat jy die woorde sou verstaan
ja ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sal weer ‘n vonkel in jou oë bring

[brug: fatman, caroline grace, albei]
ek d~nk vanaand aan jou, en aan die blou, blou kaapse berge
‘n sprokiesland in bleekwit, op ‘n helder sterligaand
ek d~nk aan waterpoele, wit protea’s teen die hange
maar somtyds vir ‘n oomblik
net aan jou
[slot: albei]
en ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dat jy die woorde sou verstaan
ja ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sal weer ‘n vonkel in jou oë bring


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...