lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu caroline grace (sa) – breek

Loading...

[vers 1]
tussen die stiltes en die stof
tussen die berge en die vrede
wil vergeet maar instede
wil my hart net weer ontplof
tussen die kon, die was, die wou
is die sonder nou die seerste
en die wonder nou die meeste
als laat d~nk my net aan jou

[voorkoor]
met als probeer ek terughou
maar oor jou sal ek nooit kan kom
en ek probeer net weg kyk
niks vergelyk met wat ons twee was

[koor]
kom breek my hart nog een keer
al sou ek dan vergaan
het ek gedoen wat ek kan
als gegee wat ek het
net om te verstaan
kom breek my hart nog een keer
ek het niks om te verloor
dalk daar net ‘n rede om vir altyd en ewig
glo jy’s die verlede
so kom breek dit nog een keer
[vers 2]
tussen die ure van die nag
tussen wakker lê en wag
al die soeke na die lig
dan verlang ek net weer terug

[voorkoor]
met als probeer ek terughou
maar oor jou sal ek nooit kan kom
en ek probeer net weg kyk
niks vergelyk met wat ons twee was

[koor]
kom breek my hart nog een keer
al sou ek dan vergaan
het ek gedoen wat ek kan
als gegee wat ek het
net om te verstaan
kom breek my hart nog een keer
ek het niks om te verloor
dalk daar net ‘n rede om vir altyd en ewig
glo jy’s die verlede

[brug]
al is dit nou vir altyd
al is dit nou finaal
al is dit nou vir ewig
minstens sal ek weet
al is dit nou vir altyd
al is dit nou finaal
sal ek weet dat ek weet, dat ek weet, dat ek weet
[slot]
kom breek my hart nog een keer
al sou ek dan vergaan
het ek gedoen wat ek kan
als gegee wat ek het
net om te verstaan
kom breek my hart nog een keer
ek het niks om te verloor
dalk daar net ‘n rede om vir altyd en ewig
glo jy’s die verlede
so kom breek dit nog een keer


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...