lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu caroline grace (sa) – bokswyn

Loading...

[vers 1]
jy ruik soos perskes in die somer
proe soos soet turksvye bietjie wilder
as wat goed is vir my (oehoe)
jy weet wat goed is vir my
jy hou my warm in die winter
voel jou vloei deur my lyf, jy bring die vlamme
net na glasie vyf (oehoe aha)
voel ek jou vloei deur my lyf

[koor]
ek het ‘n kas vol van boere raad
maar net jy kan dit beter maak
top my op met ‘n glasie rosè
‘n goedkoop chenin of ‘n duur cabernet
dis medisyne vir die pyn, niks doen dit beter as bokswyn
wit of rooi, droog of soet
jy los die bottel, as jy die boks ontmoed, niks pille vir die pyn
niks doen dit better as bokswyn

[vers 2]
ons word beter deur die jare
soveel grondpad gery, eensame aande
was jy daar vir my (mmm)
jy’s altyd daar vir my
[koor]
met elke tree trap ons drywe pap die dansvloer
rooirok bokkie, ons sokkie, hou aan gooi my pille vir die pyn
niks doen dit beter as bokswyn
top my op met ‘n glasie rosè
‘n goedkoop chenin of ‘n duur cabernet
dis medisyne vir die pyn, niks doen dit beter as bokswyn
wit of rooi, droog of soet
jy los die bottle, as jy die boks ontmoed, niks pille vir die pyn
niks doen dit better as bokswyn

[slot]
niks doen dit better as bokswyn
niks doen dit better
niks doen dit better
niks doen dit better as bokswyn
top my op met ‘n glasie rosè
‘n goedkoop chenin of ‘n duur cabernet
dis medisyne vir die pyn, niks doen dit beter as bokswyn
top my op met ‘n glasie rosè
‘n goedkoop chenin of ‘n duur cabernet
dis medisyne vir die pyn, niks doen dit beter as bokswyn
wit of rooi, droog of soet
jy los die bottel, as jy die boks ontmoed, niks pille vir die pyn
niks doen dit better as bokswyn
niks doen dit better as bokswyn


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...