lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu bouwer bosch – sy klink soos lente

Loading...

jy verras my met ‘n koue front
jou woorde weemul in die lug
vanuit die wasem uit jou mond
jou karakter maar so sag en klein
tog domminerend as my naam van jou lippe af verdwyn
ek en koljander loop so deur die bos
laat val ons krummels om ‘n spoor te los
en sprokies stories as jy vir my vra
en ek se ja
eendag as sit sneeu in pretoria

sy klink soos lente in die oggendson
en ek kan gewoond raak aan die more blom
jy wil my nie hoor nie so ek skryf ‘n song
sodat jy kan luister
dat jy saam kan sing
saam kan sing
ek ken van winter as die son nie skyn niе
die wereld draai al diе my sterre nie in lyn nie
sy bring verandering en ek gee oor
sy beweeg soos die stilte in die klein karoo

sy klink soos lente in die oggendson
en ek kan gewoond raak aan die more blom
jy wil my nie hoor nie so ek skryf ‘n song
sodat jy kan luister
dat jy saam kan sing
saam kan sing

ek het verdwaal in die stads gedruis
die wolke hou voor die suider kruis
haar lig speel lig oor die horison
sy gee my rigting om hier uit te kom

sy klink soos lente in die oggendson
en ek kan gewoond raak aan die more blom
jy wil my die hoor nie so ek skryf ‘n song
sodat jy kan luister
dat jy saam kan sing
saam kan sing
dat jy saam kan sing
saam kan sing


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...