lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu bok van blerk – die ou klipkerk gebou

Loading...

praat met my
oor dit wat saak maak
en los die goed
wat jou net kwaad maak
daar’s te veel om aan vas te hou
maar ek mis vir jou
ja ek mis vir jou
die ou klipkerk gebou

praat met my
oor naaste liefde
en ek sal leer
om te vertrou
jy was die anker met ons grootword
en ek mis vir jou
ja, ek mis vir jou
my ou klipkerk gebou

as die winde jou wil wegwaai
en die storms jou verdrink
roep na my ek ken die antwoord
daar’s ‘n plekkie waar jou siel hoort
as die lewe voor jou inloop
is ‘it tyd om weer te draai
terug na die ou klipkerk gebou
daar’s te veel
wat ek nie weet nie
en dalk te min
wat ek berou
ek sal jou naam
nooit kan vergeet nie
want ek mis vir jou
ja, ek mis vir jou
my ou klipkerk gebou

as die winde jou wil wegwaai
en die storms jou verdrink
roep na my ek ken die antwoord
daar’s ‘n plekkie waar jou siel hoort
as die lewe voor jou inloop
is ‘it tyd om weer te draai
terug na die ou klipkerk gebou
klipkerk gebou
klipkerk

as die winde jou wil wegwaai
en die storms jou verdrink
roep na my ek ken die antwoord
daar’s ‘n plekkie waar jou siel hoort
as die lewe voor jou inloop
is ‘it tyd om weer te draai
terug na die ou klipkerk gebou
terug na die ou klipkerk gebou


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...