lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu bittereinder – klankanatomie

Loading...

[afrikaans]

[verse 1 / vers 1]
ek word wakker in ’n key change
in my drome se reverb
gistraand is ‘n delay
wat ek nou nog tot hier hoor
verander tog die bpm
laat die dag begin groove
gebruik daai nuwe plug-in
ek wil voel hoe dit my move
sit my voete op die teer neer
soos ’n naald op ’n plaat
elke dag het ‘n toonkleur
in die ritmes van ’n maand
en ons doen wat ons moet man
dis maar four to the floor
ons jam tot die son sak
iemand skree vir ‘n ench-r-

[chorus]
sing tussen my asemhaal
bloedsomloopmusiek
my vel omhels die klankbaan
ek is klankanatomie
my hartklop is ’n dansmasjien
my polse dryf die beats
my skaduwee’s ’n tweede stem
liggaamsmelodie

[verse 2 / vers 2]
my kantoor is ’n backstage
die minute word ’n polyrhythm
my lessenaar ’n dromstel
ek’s in die pocket, hou die telling
ek snack nou aan triplets
vat my lunch in die bridge
die naweek is die chorus
met ‘n possible repeat
my kalender is ’n song structure
en my dagboek vol b-ss lines
in die nagte speel ek unplugged
in my slaap skryf ek nog rhymes
my gesprekke word getoonset
elke woord is ’n noot
selfs die sleutels in my sak weet
dis musiek in my bloedstroom

[chorus]
sing tussen my asemhaal
bloedsomloopmusiek
my vel omhels die klankbaan
ek is klankanatomie
my hartklop is ’n dansmasjien
my polse dryf die beats
my skaduwee’s ’n tweede stem
liggaamsmelodie

my hartklop is ’n dansmasjien
my polse dryf die beats
my skaduwee’s ’n tweede stem
liggaamsmelodie

my hartklop is ’n dansmasjien
my polse dryf die beats
my skaduwee’s ’n tweede stem
liggaamsmelodie


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...