lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu biggy(sa) – jong grotes

Loading...

[vers 1]
kom ek vat dit terug na back in the day
toe almal nog gesit en lag het vir my wat
ja bra ek het my kak gekry
maar ek het ok gelag en net voor my gekyk want
want ek was nie gebully tot ‘n punt wat eki voeli
goed gedoen wat ek nie doen nie en ek weet nie fokken hoe nie
maar ek het nie geweet dat hulle dat hulle gaan vergeet en as hullе, hulle oe uit vee
gaan ek kom vir diе k!ll gaan ek kom met ‘n sk!ll
gaan ek gryp vir my piel om die mics te verniel
klim net fokken af an my piel
jesus gryp die wiel want daar is iets in my siel
want ons skree fok jou ek gaan nie stop nou
want eks top nou en wies die pop nou
elke hond kry net sy dag
maar dan moet jy nie check nie wat die pyn soos jy blaf
wat

[koor]
wies die ou, wies die ou, wies die ou
hies hy nou, hies hy nou, hies hy nou
jy beter watch as hy kom want hy blaas soos ‘n bom
stoot die hele game om want dit is

jong grotes, jong grotes, jong grotes
kyk hie go grotes
jong grotes, jong grotes, jong grotes
kyk hie go grotes
[vers 2]
too d~mn nat vir ‘n wit man ey
yes die boertjie kan spit man ey
maak ‘n ding sak asof sy ‘n split vang
[?] is die sh~t man
die’s ‘n yster van ‘n dik man
met ‘n gladde bek wat dit fokken ruk man
sit die rappers onder druk man
luister mooi na dit man
miskien kan jy terug sit en tips vang
niks en niemand kan naaste kom
jy kan step teen hom maar jy sal laaste kom uh
jy praat nou van die baas hie chom
want dis b.i.g.g.y ja die laaste hond tsa
dap my nou, dap my nou, dap my nou
dan wys ek jou, wys ek jou, wys ek jou
is net ‘n matter van tyd, watch hoe kom ek uit
dan fok ek dit op en alles gaan suid

[koor]
wies die ou, wies die ou, wies die ou
hies hy nou, hies hy nou, hies hy nou
jy beter watch as hy kom want hy blaas soos ‘n bom
stoot die hele game om want dit is

jong grotes, jong grotes, jong grotes
kyk hie go grotes
jong grotes, jong grotes, jong grotes
kyk hie go grotes
wies die ou, wies die ou, wies die ou
hies hy nou, hies hy nou, hies hy nou
jy beter watch as hy kom want hy blaas soos ‘n bom
stoot die hele game om want dit is

jong grotes, jong grotes, jong grotes
kyk hie go grotes
jong grotes, jong grotes, jong grotes
kyk hie go grotes


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...