lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu benjamin jephta – identity

Loading...

[verse 1: jitsvinger]
kom ons vra ons self wat is die waarde van ons vel
die taal waarin ons gesels die culture wat ons omhels
‘n figment van iemand anders se vision ek confront dit
met ‘n nuwe definition better knowledge of self
in opstand met die tong van ‘n bom, plant dit in die [?]
want steriotipiese images verdom die flam
is die spirit en die pride vir ‘n moment society [?]
verstom met violence
ek wip in die pilot seat
live met die guidance leaps and bounds beyond defeat
coloured anomaly bra hier kom ek sonder die slawe status deur
koliniaale goverment polisies beskadig
nog in die nuus oor wapens of is dit iets oor drugs
comic relief vir clowns, sonder material met substance
verdiep jou gedagtes, stiek uit jou bang ding
jou view is corrupted, divide and rule is die culprit
indiginous beteken ook is my land but
wie ek is word vervang met ‘coloureds’
so wat van my san roots
gemeng in die bloed, die rebel is hooked
progression is die next step, jiks
nou breek uit op die vloer raak wys
nou battle ek die boujwazee
rattle hulle roots kaptein
slaapende reus van waar ek die uit dag het gekom
laat dit gebeur stiek uit

[chorus: eden myrrh]
look what we became
no we don’t know where from we got a name in our past
somewhere in the middle we can still find a light in the dark
people [?]
look what we became
no we don’t know where from [?] lost
somewhere in the middle we can still find a light in the dark
people [?]
we’re a nation still finding it’s heart
it’s heart, it’s heart

[verse 2: jitsvinger]

look what we’ve become
no we don’t know where from [?]

Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...