lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu as jy sing – superhero

Loading...

[inleiding: groep]
kan ek jou superman
batman
ironman
spiderman wees?
ek sal jou oppas in die donker
vir jou ‘n hero wees

[vers 1: katlego maboe danie putter, andré lotter]
kan ek jou hero wees?
in al die stories wat jy lees?
en elke aand as jy gaan slaap
is ek die een wat oor jou waak
[vers 2: marco spaumer, johan venter, arno jordaan, groep]
al slaan die donder weer
warrel winde teen jou deur
sal die held hier binne my
net soos ‘n reus vir jou baklei

[koor: groep, bobby van jaarsveld]
kan ek jou superman
batman
ironman
spiderman wees?
ek sal jou oppas in die donker
vir jou ‘n hero wees
kan ek jou superman
batman
ironman
spiderman wees?
ek sal die wêreld vir jou aanvat
vir jou ‘n hero wees

[brug: groep]
eks ‘n man
met ‘n hart van stal
wat jou nie sal laat gaan
en vanaand
is die aand wat ek jou vra
[slot: groep, georic lomas]
kan ek jou superman
batman (ironman, spiderman)
ironman
spiderman wees?
ek sal jou oppas in die donker
vir jou ‘n hero wees
kan ek jou superman
batman
ironman
spiderman wees?
ek sal die wêreld vir jou aanvat
vir jou ‘n hero wees
kan ek jou superman
batman
ironman
spiderman wees?
ek sal jou oppas in die donker
vir jou n hero wees
ek sal die wêreld vir jou aanvat
en vir jou ‘n hero wees


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...