lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu as jy sing – ‘n vrou wil dit hoor

Loading...

[vers 1: bobby van jaarsveld]
praat sag, vermy harde woorde
bly lief want jy’t haar belowe
wees sterk want sy het jou nodig
wees vir haar lig
bly leer om te vergewe
bly glo daar’s goed in die lewe
bly hoop want sy verwag dit van jou

[koor: bobby van jaarsveld, georic lomas]
sy wil raak aan jou hart
sy wil vat aan jou siel
sy wil als met jou deel
sorg dat jy haar nie verniel
sy wil weet wat jou pla
wat’s jou heel diepste vrae
moenie stil bly
want ‘n vrou wil dit hoor
sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet
sy wil glo sy’s die vuur wat nog steeds in jou woed
en dan hou jy haar vas, fluister sag in haar oor
maak net seker dat jy haar nooit verloor
want ‘n vrou wil dit hoor…
elke hartklop, elke asem
‘n vrou wil dit hoor
elke hartklop, еlke asem
‘n vrou wil dit hoor
elke hartklop
[slot: bobby van jaarsveld, albei]
sy wil raak aan jou hart
sy wil vat aan jou siеl
sy wil als met jou deel
sorg dat jy haar nie verniel
sy wil weet wat jou pla
wat’s jou heel diepste vrae
moenie stil bly
want ‘n vrou wil dit hoor
sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet
sy wil glo sy’s die vuur wat nog steeds in jou woed
en dan hou jy haar vas, fluister sag in haar oor
maak net seker dat jy haar nooit verloor
want ‘n vrou wil dit hoor


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...