lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu anton l’amour – bring die reën

Loading...

die sonneblom~koppe hang in die middag
son soos poppe, sonder ʼn dans
iewers is ʼn pas, iewers is ʼn poort
iewers is ʼn plan vir ʼn reis

die skoene wat kraak deur die koel winteraand
die wasem wat warrel om die kop soos ʼn hoed
spit die grond om deur die dor droë maand
spit die grond om tot die wolk opkom

bring die reën
na elke huis en elke hart
laat dit reën
op elke vel tot die hemele leeg is

droog in die noorde, droog in die suide
droog in die weste en in sjina
lei my na die water, lei my na die waarheid
daarʼs ʼn leemte in die lug, ʼn leegte in die leuen

bring die reën
na elke huis en elke hart
laat dit reën
op elke vel tot die hemele leeg is

bring die reën
na elke huis en elke hart
laat dit reën
op elke vel tot die hemele leeg is


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...