lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu adam tas – hoe die hemel lyk?

Loading...

[verse 1]
op ‘n riempies bank, in ‘n rietdak huis
sit liewe jesus en my pa
hulle praat so oor die boerdery en al die peste wat so pla
op ‘n agastoof staan ‘n ketel en kook, soet swart boere troos
daar’s ‘n glimlag op jesus se gesig
en in my pa se blou, blou oe

[chorus]
en is dit is hoe sy hemel lyk
en is dit is hoe sy hemel proe
en hoeveel paaitjies moes hy loop
om ‘n stukkie van sy hemel te proe?
en hoeveel paaiе mos
hy loop om ‘n stukkie van sy hemel tе proe?

[verse 2]
op ‘n visserman skuit in ‘n silwer see
sit my vriend schalk en vang
sulke groot vet visse wat sy nette skeur
en soos reen in sy boot in val
en ek sien hoe hy na sy hemel kyk
daar’s ‘n glimlag in sy oe
en sy laaste vakansie was so welverdiend
soos manna uit die hand van bo
[chorus]
en is dit is hoe sy hemel lyk
en is dit is hoe sy hemel proe
en hoeveel paaitjies mos hy loop
om ‘n stukkie van sy hemel te proe?
en hoeveel paaie mos hy loop
om ‘n stukkie van daai hemel te proe?

op n riempies bank in n rietdak huis
sit liewe jesus en my pa
hulle praat so oor die boerdery en se alles is okay my bra


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...