lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu young chosen, lil chosen, gio-g, swaggoen - demon time

Loading...

[intro] young chosen, lil chosen, gio~g

a~trapmixedithood best producer, from atlantis, a.s.g!

~phone rings~

“‘awe lil wies daai?”

“yo young?”

“awe ja lil, waar jy an nou?”

“ek is hier waar die don is”

“my bro, wat maats innie young? jarre ouens daars n~ggas wat praat op os se naame man, ek gaanu vi bigb kry, dan los ek smoke op die n~ggas”

~5 gun shots~

[verse 1] young chosen

c.o.p

b~tch ek is uit op a nuwe, whoa wag gou
laat ek gou die n~ggas wys
ek breek die ys, saam met b~tch ien `n roll dan briek os die gates
broke, broke for a moment dan wys ek my pay
jy, ek is die chrome met die vuil
bring my `n rapper dan wys ek om pyn
hulle bly fok saam my sh~t in die game
scope, pyp met `n laser dan way ek om flame

ghetto, ek hou it honnit (hunnid/100)
slat ek `n honnit dan raak ek bedondered
hulle bly se “young jy ball it”
se vi my, wie praat van my as jy on is?

lil opie phone “ek is daar wat die don is”
hoe kan jy stap waar die bomb is
wys my jou opp, ek is honger
hulle wiet nou wie die kong is

wil ma net sieker maak ek los my laaitie met dollars
die is daai demon hits
sorry lord ek moet saam met my k!ller wies
ek het rerugie die is vir sieker nie

reminisce op baie met a richelieu
wiet jy hoe smoke los op namme met `n rest in peace
ek het rerugie tyd vi beginners nie
vir my enemies het ekie feelingsie
drop a body ja essie `n reede nie
in jou dome en dan los ek soe 17
ek was 16 jaar oud toe stan ek met `n stick in die kitchen
17 doen ek `n deal in a week in
18 toe val ek vir 7minute
19 toe word ek `n beast in die b~tch in
20 toe maak ek 500 digits

[verse 2] gio~g

~coughing~

don! uh..

gaan rap tot ek vrek, want die is my destiny
ek het ge rap toe is jy in a sperem is
semi my say, nou daais vir my enemies
enige beat, daai word gou op gevreiet

level op level jy kan my nie copy nie
weer an die game, want ek sien an niemandie
bro eks `n snapper, gun in die bek en dan breek ek net nekke
hits op hits, dala haai in a second

slange kan my nie pukie want ek het ook venom
ek het ge rap toe jy in a sperem
my brothers is wild, ek voel soes nick cannon
slide op die dak, los 5 in sy melon
ek is `n beast ek wiet dit, so gee gou die hond gou sy gevriete
ek weiet dat jy wiet dit, ek wiet dat ekke is better is sieker vir die jong menite
bro in die game en ek is jy is `n midget
die poes wil nou huil ma hy wil ge beefit

drink daai codeine dan voel ek soes jesus
nooit sober want ek is `n stoner
breek rappers want eks in my zone
money, kroon ja ek soek die moolah

stack die teli ja daais wat ek doen ja
vraag goats like “wat wil jy doen daar?”
eks op vacation hy stiek hom weg
binne is sy huis, en in my stem
is a vibration ek was weg ge stiek binne in `n chamber

[verse 3] lil chosen

ekt vi gio ge bou hulle fok met die
hoe the fok kan wil jy doen, jy word op gevreet
het gesien deur die skap wie my ops is hier
kan nie han as jy kyk jy word op gevreet

opie phone saam met young young young jy moet kom wan die don is hier
al die rappers wat bel vir `n feature but jy hettie dollars nie
jy wat praat op my naam gaan nou sien wat ek maak, so gaan sign jou `n policy
elke maand by `n show wat air en die body ge bou vir die

ek sal rap vir my shooters wat uit gestiek
duk~duk~duk chain op my nek, kan nie fake isie
koop `n henny, et word ook met ys ge stiek
wats haai prys vir haai mug laat ek pay vir die
het my laaitie verloor, ek gaan change etie

opie stage end an flow ekke step it
dan hal ek vir wekke toe beza my top
en toe monde ge step it
die rappers is bunny op body en rap vir it

b~tch in my dm`s se sy wil my in wees
is haai demon tyd nou will jy in wees

[verse 4] swaggoen


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...