lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu wnl benoni - sy genade is genoeg

Loading...

vers 1:
god se liefde, eindig nooit nie
en sy goedheid, droog nie op nie
kyk hoe groot is sy getrouheid
sy genade is nuut elke dag

vers 2:
hy vat verwoesting, en gee ons sieraad
vreugde~olie in plek van weeklaag
‘n kleed van lofsang vir bedruktheid
sy genade is nuut elke dag

koor:
hy gee krag waar ek swak is
geloof waar ek bang is
sy genade is genoeg
sy genade is genoeg

hy gee vrede in benoudheid
‘n oase in die woestyn
sy genade is genoeg
sy genade is genoeg

tag:
hallelujah, ja en amen is sy woord
hallelujah, ja en amen is sy woord
vers 3:
dit is deur jesus, ons hoëpriester
wat ons met blydskap, sy troon kan nader
en hy hulp gee, in verdrukking
sy gena – de is nuut elke dag

koor:
hy gee krag waar ek swak is
geloof waar ek bang is
sy genade is genoeg
sy genade is genoeg

hy gee vrede in benoudheid
‘n oase in die woestyn
sy genade is genoeg
sy genade is genoeg

tag:
hallelujah, ja en amen is sy woord
hallelujah, ja en amen is sy woord
hallelujah, ja en amen is sy woord
hallelujah, ja en amen is sy woord


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...