
lirik lagu wnl benoni - ek lê my lewe neer
vers 1:
mag elke woord uit my mond, u ere bring
en elk gedagte wat ek d~nk, u lof besing
laat my lewe heer, ‘n welgevalle geur
van christus voor u wees
koor 1:
ek lê my lewe neer
en ek gee oor aan u gees
neem die stuurwiel van my hart
en al die ure in my dag, ek lê my lewe neer
vers 2:
in bekering en geloof, neem u die sluier weg
met onbedekte gesig, sien ons u heerlikheid
word ons verandеr in u beeld, deur u gees
om meer soos jesus te lyk
koor 2:
ek lê my lеwe neer
en ek gee oor aan u gees
neem die stuurwiel van my hart
en al die ure in my dag
u maak my hoof vet met olie
my be ~ ker besing u glorie
laat u koningkryk kom heers oor my
en laat u wil geskied, ek lê my lewe neer
brug:
vergewe my ongehoorsaamheid
vergewe my ongetrouheid
ontsondig my met hisop
en ek sal rein wees
witter as sneeu voor my heer
koor 2:
ek lê my lewe neer
en ek gee oor aan u gees
neem die stuurwiel van my hart
en al die ure in my dag
u maak my hoof vet met olie
my be ~ ker besing u glorie
laat u koningkryk kom heers oor my
en laat u wil geskied, ek lê my lewe neer
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu weeekly (위클리) - daily
- lirik lagu adrianne lenker - sadness as a gift (live)
- lirik lagu machine head - addicted tø pain
- lirik lagu othmar schoeck - pfeifen
- lirik lagu cowwww - last dance of a star
- lirik lagu barry jhay - kilonso
- lirik lagu kevven cj - duplicame
- lirik lagu monster mansion - chilling by myself
- lirik lagu nadine el roubi - say so
- lirik lagu cristina mel - escolinha de jesus