lirik lagu wanie - bittersoet
huil as jy moet
skeer as jy moet
expres hoe jy voel
die liefde wat sy kry is bittersoet
(is bittersoet sy voel dat)
alles wat sy doen is nooit genoeg
haar smile sê dit alles
haar oë vertel haar storie
sy huil haar selfde aan die slaap in aand van
die liefde wat sy kry is bittersoet
sy smile deur haar pyn en pretend alles is okay
sy huil haar self aan die slaap elke aand
sy voel alles wat sy doen is nooit genoeg
en dit maak haar emotionally moeg
so meisie
huil as jy moet (huil as jy moet)
skeer as jy moet (skeer as jy moet)
expres hoe jy voel
is okay om te huil baby
die liefde wat sy kry is bittersoet
(is bittersoet sy voel dat)
alles wat sy doen is nooit genoeg
haar smile sê dit alles
haar oë vertel haar storie
sy huil haar selfde aan die slaap in aand van
die liefde wat sy kry is bittersoet
ek ken sien aan haar smile dat sy fake dit
ek kens sien aan haar oë dat sy heel nag gehuil dit
van lately is lewe bietjie complicated
sy voel unappreciated
van alles wat doen is nooit genoeg
en die liefde wat sy kry is bittersoet
moedeloos sy weet skaars meer wat om te doen
so huil as jy moet (huil as jy moet)
skeer as jy will (skeer as jy moet)
expres hoe jy voel
is okay om te huil meisie
die liefde wat sy kry is bittersoet
(is bittersoet sy voel dat)
alles wat sy doen is nooit genoeg
haar smile sê dit alles
haar oë vertel haar storie
sy huil haar selfde aan die slaap in aand van
die liefde wat sy kry is bittersoet
huil as jy moet
skeer as jy moet
expres hoe jy voel
wees eerlike met jou self
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu shorety - честно (4estno)
- lirik lagu cellulaire - d'amour & d'argent
- lirik lagu therealthewarrior - why did ava bully you?
- lirik lagu future funk squad - blow
- lirik lagu claudio villa - tu dicesti d'amarmi
- lirik lagu andy roze - obijmy
- lirik lagu splitloop - hot rock boy
- lirik lagu aria fenix - ironman
- lirik lagu chaz cardigan - cling
- lirik lagu smokkkii - 11 жизней (11 lives)