lirik lagu vaughan gardiner - vir jou
[vers 1]
voel jy daar’s niks om te vrees nie?
want die mure om jou hart is te hoog gebou
sien jy?
dit moenie so wees nie
moet ek sewe keer om jou hart stap voor dit val?
alles wat ek wou het ek gesê
ek sal veg vir jou, ek sal nie gaan lê
[koor]
kom ek wys jou `n hart wat jy kan vashou
die een wat jy wil hê
vir jou
vir jou
vir jou
kom ek wys jou `n lewe wat ons saam bou
jy’s al wat ek wil hê
vir jou
vir jou
vir jou
[vers 2]
jy vrees, jy kan dalk seerkry
maar jy sal net kan weet as jy probeer
net vir nou
kan ek jou dalk vashou?
want niks sal wat ek voel vir jou kan keer
[koor]
kom ek wys jou `n hart wat jy kan vashou
die een wat jy wil hê
vir jou
vir jou
vir jou
kom ek wys jou `n lewe wat ons saam bou
jy’s al wat ek wil hê
vir jou
vir jou
vir jou
[brug]
en ek glo as dit is wat jou hart wil sê, wil ek jou hê
jy weet nou, daar’s niks wat ons kan keer
[slot]
kom еk wys jou `n hart wat jy kan vashou
die een wat jy wil hê
kom ek wys jou `n hart wat jy kan vashou
die een wat jy wil hê
vir jou
vir jou
vir jou
kom еk wys jou `n lewe wat ons saam bou
jy’s al wat ek wil hê
vir jou
vir jou
vir jou
kom ek wys jou `n hart wat jy kan vashou
die een wat jy wil hê
vir jou
vir jou
vir jou
kom ek wys jou `n lewe wat ons saam bou
jy’s al wat ek wil hê
vir jou (vir jou)
vir jou (vir jou)
vir jou
ooooh
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu micia - falling behind
- lirik lagu kátia marques - no mar da vida
- lirik lagu kid brunswick - heaven without you
- lirik lagu otile brown - japo kidogo
- lirik lagu alexzander - battle for affection
- lirik lagu jonathan byrd - autumn
- lirik lagu the peanut butter conspiracy - pleasure
- lirik lagu jimmy mc - one way out
- lirik lagu wicky - hold det ægte
- lirik lagu steve aoki - i love my friends (armin van buuren & avian grays remix)