lirik.web.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu van pletzen - jy bly stil

Loading...

noem nicholis lo-rider
i tref the club with no driver
i mos fly high in the sky
i never turn a blind eye to a dom naai
ek watch jou, thats why i wear this bril
if i check you, you better pay the bill
call me ferrel cos you know i will

waar bly jy? jy bly stil!

stilte is mos goud werd
praat mooi don’t praat snert
sh-t man i don’t verstaan that
ek bowl jou uit howzat?

nog ’n kak amazing track
nog ’n hater rek sy bek
if you don’t got nothing legeh to say
dan weet mos waar jy bly

waar bly jy? jy bly stil!

dis ek,check, meer fokken beer as man
pappa skeur alweer fokken deur jou span
my klere weer in die braai verbrand
hardloop kaal deurie dorp met geweer in hand
voor in die plek spoeg vuur en vlam
alweer fokken dronk voor jou deur beland
kak hard teen jou voordeur neer gemang
en laat aand gisteraand teen jou muur gekak
yo,check wies beck om sy bek te rek
die man met die kep op jou bek terek
chill lat pappa gou die treck etteck
baby kyk net weer hoe getrek is jeck
f-ck,die bra is mos dik teril
mense d-nk eks heel dag dik gepil
meeste van die tyd is ek dik gechill
so sit jou kak vibe af en hou jou stink bek still

ons gaan groter as t-rex, wag to nax sy muscles flex, sh-t die beat klink beseks
dis tyd dat ons die dansvloer roer
flip it up met ’n spatchela
en laat die beat pomp soos ’n bachelor
as jy nipples het dan flash hulle
spring op en af dan bounce hulle

there is no gender
only gendertals
there is no race
only mense
there is no taal
only mengels
if you don’t verstaan
then shhhht bly stil


Lirik lagu lainnya:

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...