 
lirik lagu van der aven, spoegwolf - my huis
jy lê teen my
en dis alles
dis alles wat ek wil hê
net hier en nou
ek was nog altyd stadig
om te sê wat ek voel
maar nie nou nie
nie nou meer nie
ek gee jou my alles en meer
ek gee jou my alles en meer
so ek strooi my woorde
na hoog bo die hemel
in hoop dat jy my sal hoor
ek was nog altyd verlore
maar nou
hier by jou
jy woed teen my
en weergalm
op die ritme van ‘n winternag
in vuur en reën
ek wou nog
altyd buite vind wat op my wag
maar nie nou nie
sonder jou nie
ek gee jou my alles en meer
ek gee jou my alles en meer
so ek strooi my woorde
na hoog bo die hemel
in hoop dat jy my sal hoor
ek was nog altyd verlore
maar nou
hier by jou
voel ek tuis
(strooi my woorde na hoog bo die hemel)
want jy is by die huis
(o ek benodig, o ek benodig jou)
voel ek tuis
(altyd verlore maar nou)
want jy is my huis
(o ek benodig, o ek benodig jou)
voel ek tuis
jy is by die huis
voel ek tuis
jy is my huis
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu c-reezy - never enough pizza
- lirik lagu congress - the darkside
- lirik lagu mind funk - seasick
- lirik lagu rob feather - fantasy[popstar]
- lirik lagu coven - nobody's leavin' here tonight
- lirik lagu alekset - орешки макадамия (macadamia nuts)
- lirik lagu spanish love songs - heavenhead
- lirik lagu jenna juice - 6769 (demo)
- lirik lagu sans-e (usa) - laced
- lirik lagu ancient prezent - oportunidad