lirik lagu van coke kartel - kluisenaar
Loading...
gevoel in my tong verloor
terwyl die son oor die plek waarin ons bly gly
en dit ruik na sweet in die stad van al die langafstand~oproep makers
die reuk van dié met heeltemal te veel hoop en geloof
lê jy ook waaksaam en wakker?
genoeg tyd in my hok spandeer
moes dinge deeglik deurkyk voor ek uitgaan
frustrasie
27 kluisenaar
niemand praat nou terug nie
jy sê jy soek iets oorspr~nklik van my af
ek wens daar was geen twyfel nie
dis soos om jouself fisies oor te gee
om aan te hou bestaan
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu 八王子p (hachioji-p) - baby i love you
- lirik lagu letras. - de verdades ditas (benditas!), a pioneira. rachel, a mulher que só sabia escrever
- lirik lagu fumez the engineer & 021kid - 021kid x fumez the engineer - plugged in
- lirik lagu snowgoons - run run
- lirik lagu jesus quisto - what?!
- lirik lagu jorge & mateus - anjo de amor / dois
- lirik lagu megan mckenna - everytime
- lirik lagu treepside - втюрилась [treepside remix] (fell in love)
- lirik lagu ben&ben - the ones we once loved
- lirik lagu olivia louvel - farewell