lirik lagu uncle spike - klank
Loading...
lank lank het ek gedoen
gedoen wat die bates om my
vergif het om te bloem
kan jy dit benoem
al daardie dryf frasies
wat dikwels gaan versoen
ek is moeg vir al die kak wat my jaag
al die mag van vandag
kan ons ophou om te veel te verwag
en kan ons ophou soek na die kreukels in mekaar se lag
klank klank het opgelos
my uit die fles van almal
se speeksel uit verlos
dank, dank maar geen genot
ons verdun die lewe met ‘n ewigheid van nog
ek is moeg vir al die kak wat my jaag
al die mag van vandag
kan ons ophou om te veel te verwag
en kan ons ophou soek na die kreukels in mekaar se lag
ek is moeg vir al die kak wat my jaag
al die mag van vandag
kan ons ophou om te veel te verwag
kan ons ophou soek na die kreukels in mekaar se lag
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu farah love - keep it goin'
- lirik lagu lola (kor) - one way love
- lirik lagu ladose (gr) - mια iστορία
- lirik lagu the harvest trail - ear to ear
- lirik lagu ravaughn - broken
- lirik lagu laura wilde - wolkenbruch im 7ten himmel (dance version)
- lirik lagu зиаруль (ziarul) - арт (art)
- lirik lagu lyrical fuze - heart been vacant
- lirik lagu kevin grands - things they say
- lirik lagu the big beat mario fan club - big beat radio