
lirik lagu treffer na treffer (hitmix) - elizma theron
as dit reёn dan laat dit my d~nk
dit is al die gebreke harte
wat die engele in die hemel
so laat huil
en dit meng met die trane op my w~nge
ja, ek proe die sout~soet smaak
as ek na jou verlang
jy wat my hart so raak
is dit jy, woh~oh~oh~oh
cassanova, is dit weer jy?
nog ‘n hart is seer
nog ‘n traan kom by
is dit jy, woh~oh~oh~oh
cassanova, is dit weer jy?
want dit huil weer oor die aarde
dit reёn hier rondom my
maak nie saak nie
wat jy maak nie
want ons skryf ons storie neer
elke dag lees ek hom deur
kan nie wag dat als gebeur
maak nie saak nie
wat jy maak nie
watter еinde jy wil hê
wat die mensе daarvan sê nie
solank jy warm teen my lê
maak nie saak nie
wat jy maak nie
want ons skryf ons storie neer
elke dag lees ek hom deur
kan nie wag dat als gebeur
maak nie saak nie
wat jy maak nie
watter einde jy wil hê
wat die mense daarvan sê nie
solank jy warm teen my lê
lapaside, gee pad hier kom ek
wees ‘n wenner en hou aan glo
as iemand tussen jou en jou droom staan
sê, “lapaside” en vat die pad na heel bo
lapaside, gee pad hier kom ek
wees ‘n wenner en hou aan glo
as iemand tussen jou en jou droom staan
sê, “lapaside” en vat die pad na heel bo
ek het geglo soos ‘n kind
as ek soek sal ek vind
ware liefde sal
my mos eendag kom haal
elke hart verdien ‘n dans
as hy my vra kry hy kans
maar dan los hy weer my hand
as dit hier binne brand
maar eendag uit die bloute
kry ek net waarna ek soek
dis in jou oё
dis in jou skoene
dis in jou hande
gee my meer
dis in jou liefde
dis in jou lewe
dis in jou vrede
gee my meer
gee my meer, gee my meer
gee my meer, gee my meer
gee my meer, gee my meer
gee my meer
gee my meer, gee my meer
gee my meer, gee my meer
gee my meer, gee my meer
gee my meer
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu rabbithole - gyun (kor)
- lirik lagu marja - maryla rodowicz
- lirik lagu wann trennt ihr euch* - jassin
- lirik lagu a la orden - milo mae
- lirik lagu basers - a2p fred
- lirik lagu громче (loudly) - iloveshka
- lirik lagu back on track - jale
- lirik lagu this world unstable by william dunbar - john laurie
- lirik lagu farewell - as the structure fails
- lirik lagu george peele: his golden locks - carleton hobbs & norman shelley