lirik lagu theuns jordaan - deur die winters
[vers 1]
winde waai my na ‘n weer onthou
winter nagte tussen my en jou
daars soveel somers wat verby ons is
hoe maak ons om tyd weer terug te kry
[koor]
deur die winters van die lewe loop ek
deur die koue en die reën
na al die winde wat om ons gedraai het
weet ek jy staan nog by my agter deur
deur die winters van die lewe loop ek
deur die koue en die rеën
verby die draaie van ons kronkеl paaie goeie tye is wat ek onthou
hier staan ek nou en wag alweer vir jou
[vers 2]
op hierdie eindelose reis alleen
deur die stad en oor die platteland, weet ek waardeer
verby die gange van herinnering
ek sien al die lyne van my kompas wys na jou
[koor]
deur die winters van die lewe loop ek
deur die koue en die reën
na al die winde wat om ons gedraai het
weet ek jy staan nog by my agter deur
deur die winters van die lewe loop ek
deur die koue en die reën
verby die draaie van ons kronkel paaie goeie tye is wat ek onthou
hier staan ek nou en wag alweer vir jou
[vers 3]
jy’s die engel wat voor my verskyn
my brood en wyn
jy’s die waterval in my woestyn
[koor]
deur die winters van die lewe loop ek
deur die koue en die reën
na al die winde wat om ons gedraai het
ek weet jy staan nog by my agter deur
deur die winters van die lewe loop ek
deur die koue en die reën
verby die draaie van ons kronkel paaie goeie tye is wat ek onthou
hier staan ek nou en wag alweer vir jou
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu the tolkien ensemble - the ent and the ent-wife
- lirik lagu steely dan - hey nineteen (live at the met philadelphia)
- lirik lagu zalup1x, _nxthing.much - web. l0ve
- lirik lagu stan walker - matemateāone
- lirik lagu necrotted - drained
- lirik lagu fake type - the end of the (終わりの先)
- lirik lagu かめりあ (camellia) - sinlover (ver. 2.0.0)
- lirik lagu mj - исповедь о любви (a confession of love)
- lirik lagu $orr¥ - king-sized
- lirik lagu rat jesu - romantic vivisection