lirik lagu theuns jordaan - beautiful in beaufort-wes
en jy was ~beautiful op beaufort~wes
en ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou
en ek en jy het op grafte en op [treine]
en op ford fairlane se agterseat~s gevry
en nou is jy en jou [man] ~both computer ~n~lysts
en laas [winter] you ~tried to cut both of your wrists
en nou [skryf] jy vir my: jy kan nie meer slaap nie
nie meer [lag] nie
nie meer iets vir jouself doen nie
nooit ooit weer vir my [soen] nie
en mooi, mooi, mooi was jou [woorde] ook
terwyl jy ~menthol sigarette rook
en daai ~sweet sweet dinge vir my sê
terwyl jy sweet sweet in my arms lê
en diе presiese woordе het ek presies [vergeet]
ek onthou net die rook en die sweet in beaufort~wes
en jou kaal [liggaam] onder ‘n koel ~summer cotton dress
nie meer [slaap] nie, nie meer lag nie
nie meer iets vir mekaar doen nie
nooit ooit weer vir jou soen nie
en dis miskien soos ‘n [storie] uit die huisgenoot
maar jy’t een aand skielik vir my weggestoot
en in die ~rear view mirror jou gesig gekyk
en gesê: ”miskien moet ek gelukkiger lyk”
daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
en het gevoel hoe my [hart] losruk uit my lyf
en soos ‘n roeiboot in die [rivier] afdryf
ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie
nie meer iets ooit reg [doen] nie
nooit ooit weer vir jou soen nie
en die laaste [herinnering] waaroor ek sing
is die nag toe ek en jy die melktrein aan en aan in die nag in ry
tot anderkant die ~ding dong gong
van die ~breakfast waiter in die [gang] verby
en dit was my ~wake~up call, my lief
jy het gesê wees asseblief lief vir my
maar ek het gedroom ons het in beaufort~wes gaan [woon]
en ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie
nie, nie meer so iets doen nie
nooit ooit weer vir jou soen nie
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu issa rodriguez - 'wag
- lirik lagu illosopher - confessional palindromes
- lirik lagu solid state logic - burning out
- lirik lagu the region - harder than ever
- lirik lagu i love your lifestyle - i have no point to make
- lirik lagu da-pranik - americas most wanted
- lirik lagu ty james - breaking curses
- lirik lagu maustetytöt - eivät enkelitkään ilman siipiä lennä
- lirik lagu michelle (deu) - ich tanz dich einfach weg (live)
- lirik lagu benny joshua - alaganvar song